Cyanide and Happiness, a daily webcomic
Cyanide & Happiness @ Explosm.net



Cyanide and Happiness, a daily webcomic
Cyanide & Happiness @ Explosm.net



Carshow1Carshow2Carshow3Carshow4Carshow5Carshow6



Men!



Cheerfulness is the atmosphere in which all things thrive.



Man vat sy siek vrou Dokter toe. Na die ondersoek sê die Dokter vir man, ‘Ons het hier met ‘n baie lelike ding te doen.’
Man sê: ‘ek weet Dok, maar sy is regtig goed vir die kinders’. Read more



Bakkie22012009580.jpg



Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: Het jy brood? Read more



Sometimes dreams come true and sometimes the truth becomes a dream



1.      Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vleis. ‘n Braai is ‘n ernstige ding, benader dus jou aankope ook so. In die ou dae was jou slagter amper familie. Jy het hom immers meer gesien as jou dokter. Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik. Rakke het gesigte vervang met die gevolg dat die jonger geslag onbekend geraak het oor wat nou eintlik goeie vleis is. As ‘n ding goed verpak is dan lyk hy mos gaaf genoeg om te braai. Kak man! So, as jy nie vleis ken nie, vra jou slagter. Read more