Traffic Fine

Posted on May 27th, 2008 in Afrikaans, Daily Humour by RV

Geagte meneer die staatsaanklaer,
 
 Ek wil graag my verto rig i.v.m. ‘n spoedoortreding boete, en verneem
  of u my nie dalk genadig wil wees, en die boete wil afbring nie.
 Ek is op die 13de Januarie m.b.v. ‘n kamera gevang.
 Ek het glo150 k/p/u. in ‘n 120 sone gery. Dit was op die N1 tussen
 Lainsburg en Beaufort-Wes.
 
 Ek weet ek het miskien bietjie vinnig gery, maar as u die rede lees sal u miskien verstaan dat ek  
 nie eintlik ‘n wye keuse gehad het nie.
 
 Dis ook darem ‘n bloemin skande dat ek so baie geld moet betaal vir 30 k/m/u oor spoed. Ek werk mos bliksems hard vir my geld, man.
 
 Ek dink in elk geval dis sommer net ‘n blerrie geldmaakstorie.
 
 Hoekom stop hulle nie liewer die d#nnerse taxies nie. Die goed is al
 gevaarlik op 60 K’s! Soos ek nou hier skryf is ek klaar weer besig om my
 moer te pluk. Maar dit nou eers daar gelaat.
 
 Ek ry met ‘n groot BMW.
 
Nou sal u vra, hoekom ry ek met so ‘n blerrie duur kar, as ek kla oor die geld. Ek het drie kinders, ‘n drieling. Ek wou nie nou al 3 kinders  gehad het nie, maar toe koop ek mos ‘n klomp k#ndome op special.
 
 Nogal “Made in China “. Plaas dat ek toe verder gedink het as wat die bliksemse
 goed kon “stretch”, dis ook geen wonder die chinese is so oorbevolk nie.
 In elk geval, om drie prms, carriekotte en dies meer in te pak as ons
 iewers heen gaan, moes ek toe die groot kar koop.
 
 Dan is die ding nog f#kken  swaar op petrol ook. Sien meneer, my vrou se tannie op Beaufort Wes is toe mos dood.
 
 Ons moes toe begrafnis toe. Ek dag toe, dalk erf my vrou dalk iets. Haar tannie het
 ‘n nuwe TV, wat die famielie so saam ge-club het, om vir haar te gee het.
 Aangesien my TV se kleur heel betjoins is, dag ek toe dat as ek betyds daar is kan ek
 dalk die ding claim. Miskien is dit so ‘n “First come first serve” boedel
 besigheid.
 
 Op my TV  lyk Michaell Jackson of hy die skittery het, so groen is sy gesig.
 Ons is die mre vroeg weg uit die Kaap. Ek het heel mooi by die spoed  gehou
 tot net  anderkant Lainsburg. Ons BMW ouens is mos bedagsame bestuurders, soos u
 weet.
 
 Toe strike die popo die fn. Dit was ‘n helse warm dag. Die kar se aircon
 is ook, maar “up to sh#t” in daai hitte. Hulle is eintlik bedoel vir Europa se
 weer, en nie vir die Karoo nie.
 
 Ons ruik toe skielik dat een van die kleingoed het geskyt. Ek vreet my  vrou
 uit hoekom  sy nie ges het dat ons op Lainsburg moes stop dat sy die kleingoed kon
 check nie.
 
 In elk geval, toe die ander twee kleingoed ruik die een het geskyt, steek
 hulle ook aan.
 
 En toe stink dit bef#k. Ek wil toe stop, maar op daardie godsverlate
 vlakte is toe nie een donnerse koelteboom binne ‘n duisend seemyl nie.
 Meneer, het jy dit al ooit beleef, as die hitte mix met 3 X babakak? Ons
 kon dit nie meer hou nie.
 
 Ek moes toe die venster oopmaak om te kan oorleef anders kots ek die kar
 se dashbord toe. Maar toe kom daar so ‘n warm lug in, wat my gevreet so brand, dat ek nog
 ‘n week later nie kon  skeer nie, omdat ek koorsblare op my bek gehad het.
 
Bo-op als ry ek nog in ‘n swerm springkane in.
 
 Die geel sop besmeer my hele ruit en ‘n klomp spat hier oor my net toe ek my
 kop deur die venster  steek vir vars lug. My sonbril is toe so besmeer dat ek net deureen glas
 kan  kyk.
 
Nog voor ek tot verhaal kom, sal ‘n stupid donnerse vlieg wat agter die sprinkane
aangevlieg het, binne in my bek beland.
 
 Ek voel hoe “force” die wind die arme ding in my keelgat af. Ek moes toe
 die dem ding sluk, want my oggend se brekfis by die Wimpy dreig toe opdraend.
 
 Toe sit ek met ‘n sooibrand asof ek Durban se koeliekerrie gevreet het.
 Toe is my moer-meter al fokken diep in die rooi, hoor.
 
 Toe gee ek gas om so gou as moontlik by die naaste boom of dorp uit te  kom,
 “whichever comes first”!
Uiteindelik sien ek toe ‘n koelteboom in die verte. Toe ek naderkom sien
 ek jou wragtig daar staan ‘n blerrie bloubaadjie, en hy wys ek moet aftrek.
 
Sy maat met ‘n baie donker gelaat, (as jy weet wat ek bedoel), staan ewe windgat by die
 kamera op die driepoot asof hy die ding gemaak het, of gekoop het, of gesteel
 het.
 
 Ek trek af, net so verby hulle, onder dieselfde koelteboom.
 
 Ek vlieg vinnig uit die kar om vars lug te kry en te keer laat ek nie kots  nie.
 
 Die bloubaadjie kom so ewe na my kant aangestap met ‘n paar bakbene en
 in-stre soos Clint Eastwood van ouds,
maar toe ek so uit die kar uit vlieg bek#k hy homself amper.
 
 Hy dag seker hy gaan nou op sy moer kry, en stop in sy spore.
 Ek kyk rond en soek waar die beton tafel is sodat my vrou die gemors kan opfieks.
 
 Jou wragtig, daar staan net die twee voetstukke. Tot die bankies se  sitplekke is weg.
 
 Dis mos ‘n nuwe Suid Afrika, en hulle dien seker ‘n permanente doel by een
 of ander “shack”.
 
 Ek vat nog aan die kar se bonnet om te voel of sy dit kan gebruik, maar die
 ding maak net “tssssst”,
 
 so warm is dit toe ek my geswete hand daarop druk. Sy moes toe maar die
 sitplekke van die kar gebruik.
 
 Ek sukkel nou nog om die kleur van daai dro stront uit die leer kussings te kry.
 
 Toe die spiedkop sien dis veilig kom skryf hy vir my daardie donnerse
 tieket. Hoe meer ek verduidelik hoe hardegatter raak hy.
 
 Ek wys vir hom toe daar so ‘n p#skruiper verbygery,
 hoekom hy nie daardie ding ook stop nie. Die kar se ruite is pikswart geplak
 van die “tint”,  en ‘n oliedamp besoedel die lug so dat tot die arme sonbesies
 ophou skree asem te kry.
 
 Maar nee, ek is mos ‘n soft target. Seker te bang daars ‘n AK 47 iewers
 agter daardie anner kar se ge”tinte” vensters.
 
 Om alles te kroon, die begrafnis kos my toe ‘n moerse lot geld. Ons moes in
die dorp se enigste  1-Ster Hotel bly omdat die huis toe alreeds vol familie was
 wat ek van g’n kant af ken nie.
 
 Die ouvrou het so wragtig toe die TV aan die enigste outehuis op die dorp bemaak.
 Ons kry toe die fakt-up sikamerstel.
 
 Die een bank se sprieng het geskiet toe my swaer daarop gaan sit en hy moes
 vyf steke in sy g#t gekry het.
 
 Ek s toe hulle kan die stel maar by die plakkers gaan aflaai, want ek het
 in elk geval nie plek in my huis vir daai stuk k#k gehad nie. Hoe moes ek
 dit in elk ge- val by my huis kry? Ek het nie eens begrafnis toe gegaan
 nie.
 
 Ek het ook nie eintlik die ouvrou geken, of van haar gehou nie. Nou is my
 vrou ook nog moerrig vir my.
 
 Meneer die staatsaanklaer, ek weet jy is nou al gatvol vir my gekla, en ek
 het so gevoel dat jy gaan in elk geval geen simpatie met my h nie.
 
So, ek s jou wat: Lig jou vet gat uit jou stoel, trek jou broek af, en steek
maar jou versagtende omstandighede ook in jou g#t.
 
 Koebaai.
 
 Mnr. Jyhoefooknieteweet Wienie.

Why men die before women

Posted on May 22nd, 2008 in Daily Humour by RV

Why do men die first? This is a question that has gone unanswered for centuries, but, now we know. It requires a bit of explanation, first:

New words for 2008

Posted on May 20th, 2008 in Daily Humour by RV

* BLAMESTORMING.
Sitting round in a group, discussing why a deadline was missed or a project failed, and who was responsible.


*
SEAGULL MANAGER.
A manager who flies in, makes a lot of noise, craps on everything, and then leaves.


*
ASSMOSIS.
The process by which people seem to absorb success and advancement by sucking up to the boss rather than working hard.


*
TESTICULATING.
Waving your arms around and talking bollocks (shi*).


*
SALMON DAY.
The experience of spending an entire day swimming upstream only to get screwed and die.


*
PERCUSSIVE MAINTENANCE.
The fine art of whacking the crap out of an electronic device to get it to work again.


*
ADMINISPHERE.
The rarefied organisational layers beginning just above the rank and file. Decisions that fall from the ‘adminisphere’ are often profoundly inappropriate or irrelevant to the problems they were designed to solve. This is often affiliated with the dreaded ‘administrivia’ - needless paperwork and processes.


*
CUBE FARM.
An office filled with cubicles.


*
PRAIRIE DOGGING.
When someone yells or drops something loudly in a cube farm, and people’s heads pop up over the walls to see what’s going on.


*
SITCOMs.
Single Income, Two Children, Oppressive Mortgage.


* SINBAD.

Single working girls - Single income, no boyfriend and desperate.

 
*
AEROPLANE BLONDE.
One who has bleached/dyed her hair on top and yet still proud of the ‘black box’.


*
GOING FOR A McSHIT.
Entering a fast food restaurant with no intention of buying food, you’re just going to the loo. If challenged by a pimply staff member, your declaration to them that you’ll buy their food afterwards is known as a ‘McShit with Lies’.


*
404.
Someone who’s clueless. From the World Wide Web error message ‘404 Not Found’ meaning that the requested document could not be located.


*
SALAD DODGER.
An excellent phrase for an overweight person.


* SWAMP-DONKEY

A deeply unattractive person.


*
AUSSIE KISS.
Similar to a French Kiss, but given down under.


*
GREYHOUND.
A very short skirt, only an inch from the hare.


*
JOHNNY-NO-STARS.
The ‘no-stars’ comes from the badges displaying stars that staff at fast-food restaurants often wear to show their level of training.


* MILLENNIUM DOMES.

The contents of a Wonderbra, i.e. extremely impressive when viewed from the outside, but there’s actually nought in there worth seeing.


*
MONKEY BATH .
A bath so hot, that when lowering yourself in, you go: ‘Oo! Oo! Oo! Aa! Aa! Aa!’.


* MYSTERY BUS.

The bus that arrives at the pub on Friday night while you’re in the Toilet after your 10th pint, and whisks away all the unattractive people so the pub is suddenly packed with stunners when you come back in.


*
MYSTERY TAXI.
The taxi that arrives at your place on Saturday morning before you wake up, whisks away the stunner you slept with, and leaves a 110kilo in your bed instead.


*
BEER COAT.
The invisible but warm coat worn when walking home after a pub crawl at 3:00am.


*
BEER COMPASS..
The invisible device that ensures your safe arrival home after a pub crawl, even though you’re too drunk to remember where you live, how you got here, and where you’ve come from.


*
BREAKING THE SEAL.
Your first pee in the pub, usually after 2 hours of drinking. After breaking the seal of your bladder, repeat visits to the toilet will be required every 10 or 15 minutes for the rest of the night.


*
TART FUEL.
Bottled premixed spirits, regularly consumed by young women.


*
PICASSO BUM.
A woman whose knickers are too small for her, so she looks like she’s got 4 buttocks.

Wedding Invitation

Posted on May 9th, 2008 in Daily Humour by RV

This is the reason you don’t want your mother in law to organize your wedding

wedding_invitation.jpg

Die Blou Bulle

Posted on May 9th, 2008 in Rugby, Daily Humour by RV

Ek dink ons moet die Bulle nou die Blou Ossies begin noem.

If Homer was real

Posted on May 9th, 2008 in Daily Humour by RV

Supper in Zimbabwe

Posted on May 8th, 2008 in Zimbabwe by RV

George Carlin

Posted on May 8th, 2008 in A bit more serious by RV

Isn’t it amazing that George Carlin - comedian of the 70’s and 80’s - could write something so very eloquent…and so very appropriate.

Nog ‘n Jag Storie

Posted on May 7th, 2008 in Afrikaans, Daily Humour by admin

Jan , ‘n gelowige man, gaan jag.

In die bos storm ‘n leeu hom.

Next Page »