Some Golden Oldies

Posted on May 16th, 2010 in Daily Humour by admin

Die Ingilsman

Posted on May 16th, 2010 in Daily Humour by admin

Oom Otley vertel my dié staaltjie oor hulle wildtuintoer:

Sommer met die intrapslag hou ek niks van die Ingelsman wat my kleindogter hier by ons kom aansleep nie.  Vir weke al sien ons uit na haar kuiertjie uit London en aan die begin kon ons nie fout sien, dat sy nou haar Ingelse boyfriendjie wou saamnooi op ‘n onvergeetlike toer saam met Oupa en Ouma deur die Kruger Wildtuin nie.  Uiterlik nie ‘n onaangename seun nie, maar toe die bleeksiel sy bek oopmaak en my met "Hello Gramps" groet, is my moer klaar suur.  Sulke voorbarige vermetelheid.  Met die pap handjie waarmee hy bladskud, skud ek hom amper uit sy oorbel en hy het reeds een verloor.

Quote

Posted on May 16th, 2010 in Daily Humour by admin

For changes to be of any true value, they’ve got to be lasting and consistent.”

                                                         Anthony Robbins