Best Joke of all time
Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: Het jy brood?
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?
Kroegman: Nee, ons het nie enige &*^%$ brood nie!!!
Eend: Het jy brood?
Kroegman: Is jy &*^%$ doof of wat? Ons het nie &*^%$ brood nie!!
As jy my weer vra, gaan ek jou bek aan die kroegtoonbank vasspyker,jou &*^%$ onnosel voël!!!!
Eend: Het jy spykers? Kroegman: Nee
Eend: En brood?

Post a comment
You must be logged in to post a comment.