Camping
Drie couples gaan kamp en hulle het net 2 tente.
Hulle drink die daardie aand vreeslik baie, en om
moeilikheid te voorkom, slaap die mans in 1 tent
en die vrouens in die ander 1.
In die middel van die nag word een ou wakker en sê,
“Ek moet NOU by my vrou uitkom, ek het die grootste
horing wat ek in my hele lewe nog gehad het”
“Moet ek saam kom?” vra die ander ou.
“VIR WAT !!!” vra die eerste.
“Want dis MY voël wat jy vashou”

Post a comment
You must be logged in to post a comment.