Die Blou Bulle

Posted on May 9th, 2008 in Rugby, Daily Humour by RV

Ek dink ons moet die Bulle nou die Blou Ossies begin noem.

Die manne het nie meer balle nie !! J  

Wat is die verskil tussen die Blou Bulle en Robert Mugabe ?

Robert Mugabe probeer darem wen..!

Hoekom is Loftus Versfeld se gras so groen ?

In die week wei die bulle daar en op naweke kak hulle daar..!

Waar is die twee beste slotte op Loftus Versfeld ?

Oos en westelike hek…!

Wat is die verskil tussen die Blou Bulle en ‘n Gigilo ?

‘n Gigilo score darem op naweke..!

Post a comment

You must be logged in to post a comment.