Die Fokken Kat

Posted on July 17th, 2008 in Ancient Jokes, Afrikaans, Daily Humour by RV


Die polisie kry ‘n telefoon oproep om hulp.

‘Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!’

‘Wat bedoel jy, ‘n kat?’ vra die polisieman.

”n Kat! ’n F*&@n kat! …………….  Hier kom die kat vir my!’

‘Maak jy ‘n grap?’ vra die polisieman.

‘Nee!! Heeelppppppppp!!! 

 ‘Met wie praat ek?’  vra die polisieman

‘Met die f*&@n papegaai!!!’

Post a comment

You must be logged in to post a comment.