Die goeie ou dae

Posted on October 21st, 2009 in Daily Humour by RV

Waar is die dae toe drank nog drank was,

Doos nog doos was,

‘n Baas  nog ‘n baas

en ‘n koning nog koning.

Nou is doos koning, drank is baas en die baas is ‘n doos.

Technorati Tags:

Post a comment

You must be logged in to post a comment.