Die ou Tante

Posted on July 16th, 2008 in Afrikaans, Daily Humour by RV


Die oom en dogter staan langs die graf van die tannie wat
maar bedonnerd was op die plaas.
Vreeslike weer steek op en die blitse slat.
Seg die oom vir die dogter: “Lyk my mammie het daar
aangekom.”

Post a comment

You must be logged in to post a comment.