Diploma
Ouma en haar kleinseun loop in die supermark.
Ouma: “Diploma, gee vir my die suiker. Diploma, sit daardie lekker neer.”
Kassier: “Mevrou, is u kleinseun se naam Diploma?”
Ouma: “Ja,
Kassier: Maar hoekom diploma ?
Ouma: Want ek het my dogter universiteit toe gestuur en dit is wat sy
teruggebring het!”

Post a comment
You must be logged in to post a comment.