‘n paar oues
Jurie Els gaan ook nou ‘n boek skryf:
“101 Maniere Om Met Klay Te Speel“
Brooklax verkoop nie meer in Bloemfontein nie, jy skree net Blou Bulle dan bek@k almal hulle!
My bure se kindertjies het my netnou uitgedaag tot `n watergeveg. Ek dog ek laat weet jou terwyl ek vir die ketel wag om te kook!
Wat noem jy `n non op `n treadmill?
Virgin Active…..
Dokter sê vir Koos hy’t hondsdolheid en gaan defnitief sterf.
Koos vra pen en papier.
Dr: Wil jy `n testament maak?
Koos : Nee, ek wil `n lys maak van almal wat ek gaan byt!!

Post a comment
You must be logged in to post a comment.