Verlowing

Posted on March 20th, 2008 in Daily Humour by RV

Jannie: “Pa wat is verloof?”

Pa: “Dis soos as ek vir jou n fiets vir Kersfees koop en dit al vir jou gee in November. Dan mag jy nog nie op hom ry nie maar jy mag solank met sy klokkie speel!”

Technorati Tags:

Post a comment

You must be logged in to post a comment.